top of page
Search

Kosmos Tyd

  • Writer: Karin Engman
    Karin Engman
  • Apr 3, 2021
  • 1 min read


In die stilte van my hart hoor ek die droe herfs blare dwarrel. Die hoeveld weer is heerlik hierdie tyd van die jaar met asemrowende Kosmos velde orals waar jy kyk! Dis waaneer ek meer bewus is van die natuur en myself ook voorberei vir wat voorle – die hoeveld winter!

Kosmos is mos nou eintlik n onkruid, maar wat n prag geskenk van kleur bring die natuur ons. Terselfde tyd ook n herinnering van onderliggende realiteite wat ons prober om te ignoreer.

Hoeveel keuses maak ons elke dag? Bewuste keuses (10% van ons neurologie) behels wat ek vandag sal eet, wat ek doen met my vrye tyd, watter tv programme ek kyk en so voorts.

Die onbewuste deel, 90%, is waar ons emosies ons gedrag be-invloed, byvoorbeeld hoe ons reageer in konfrontasie. Woede, stille depressie of ongesonde keuses kan oorweldigend word.

Die ‘regte’ tyd om aan onself te werk om ons lewe meer bewus te lei sal nooit kom as ons nie diep kant in spring nie. Ons moet die besluit self neem om te vertrou dat daar iets is wat ons kan doen met die hoop om gemoeds vrede en goeie verhoudings te behou.

Wanneer jy besef jy het n keuse hoe jy re-ageer is bevrydend!

With a NLP Life Coach - talk therapy - we learn to understand our own neuro-linguistics - the brain language and our own ‘hard drive’ programming - here is where we can make changes and make more conscious choices.

Stress management: www.treforafrica.com Attend a class or a private sessions

Karin Engman 082 7246985(whatsapp) or thehummingbird@vodamail.co.za (All religious and cultural boundaries are respected)


 
 
 

Recent Posts

See All
Self-Reliance

SELF-RELIANCE The concept is not about doing everything yourself or being financially independent. It certainly is not about shouldering...

 
 
 
Cherry Blossoms

CHERRY BLOSSOMS With the Road Rage incident still reverberating in my mind, I choose to shift my focus this week on an annual event of...

 
 
 
Road Rage up close and personal

On Friday morning, driving back from town on the R39, just past the prison, I overtook a truck safely, quickly and efficiently. As we...

 
 
 

Comments


© 2019 Karin Engman

bottom of page